Ná die dood van Jesus se apostels het party wat gesê het dat hulle Christene is, valse leringe begin versprei 29 Ek weet dat wrede wolwe onder julle sal inkom+ nadat ek weggegaan het en die kudde sal mishandel, 30 en onder julle sal manne opstaan wat die waarheid sal verdraai om die dissipels agter hulle aan […]
Category Archives: Afrikaanse tekste
“Mag die HERE jou daad vergelde, en mag jou loon volkome wees van die HERE, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het.” (Ru 2:12 AFR1953) “1 Sjiggajon van Dawid wat hy tot eer van die HERE gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet. (7:2) HERE, my God, by […]
Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. — Jak. 2:8. Jakobus het bygevoeg: “As julle aanhou om sommige voor te trek, bedryf julle ’n sonde” (Jak. 2:9). As ons vir mense lief is, sal ons nie teen hulle diskrimineer weens hulle opvoeding, ras of sosiale status nie. Ons moenie maak asof ons onpartydig is nie. Dit […]
Laat ons liefhê, nie met woorde of met die tong nie, maar met dade en in waarheid. — 1 Joh. 3:18. Jehovah is die Bron van liefde (1 Joh. 4:7). Die belangrikste soort liefde is gebaseer op goeie beginsels. In die Bybel word hierdie liefde beskryf deur die Griekse woord a·gaʹpe. Dit kan gevoelens van hartlikheid teenoor ander […]