Vals leerstellers

Ná die dood van Jesus se apostels het party wat gesê het dat hulle Christene is, valse leringe begin versprei 29 Ek weet dat wrede wolwe onder julle sal inkom+ nadat ek weggegaan het en die kudde sal mishandel, 30 en onder julle sal manne opstaan wat die waarheid sal verdraai om die dissipels agter hulle aan […]