Om die naaste lief te hê soos homself

Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. — Jak. 2:8. Jakobus het bygevoeg: “As julle aanhou om sommige voor te trek, bedryf julle ’n sonde” (Jak. 2:9). As ons vir mense lief is, sal ons nie teen hulle diskrimineer weens hulle opvoeding, ras of sosiale status nie. Ons moenie maak asof ons onpartydig is nie. Dit […]

Om mekaar lief te hê met dade en opregtheid

Laat ons liefhê, nie met woorde of met die tong nie, maar met dade en in waarheid. — 1 Joh. 3:18. Jehovah is die Bron van liefde (1 Joh. 4:7). Die belangrikste soort liefde is gebaseer op goeie beginsels. In die Bybel word hierdie liefde beskryf deur die Griekse woord a·gaʹpe. Dit kan gevoelens van hartlikheid teenoor ander […]